Monday, April 03, 2006
Quads in die lug
Sondag het paar ouens weer by QueSera gaan braai en speel. Laat middag het ons paar fotos geneem van quads in die lug. Die son was mooi van die linker kant en die quads het aan my regterkant geflieg. Paar van die beter fotos kan hier gesien word.

Wat is jou naam? Jy en jou broer lyk dieselfde op die bikes!

Wilhelm op Banshee

Peter op KingQuad
As jy 'n CD wil he met die oorspronklike fotos kontak my.

Wat is jou naam? Jy en jou broer lyk dieselfde op die bikes!

Wilhelm op Banshee

Peter op KingQuad
As jy 'n CD wil he met die oorspronklike fotos kontak my.